E-mail: scweb@genoeg.co.za

Phone: 083 557 3647

Welcome   Ramsgate Uvongo Rates

Aride 5 - Uvongo


Uvongo se hoofstrand met laagwater

Skoon, modern en ruim selfsorg akkommodasie. Idiaal geleë bo Uvongo strand, lagune en swem area. Genoeg is die perfekte wegkomplek van die stadslewe.
Eenheid
is selfsorg met 'n volledige toergeruste kombuis en skottelgoedwasser.

Akkommandeer gemaklik 4 grootmense 3 kinders.
2 slaapkamers, 'n dubbelbed en 6 enkelbeddens, 1  vol badkamer plus extra toilet.

 'n TV in die sitkamer asook elke slaapkamer. DSTV fasiliteit (bring eie kaart)
Dakwaaiers in die sitkamer en die hoofslaapkamer.

Ontspan heeltemal en braai op sy private balkon, met die rustige gedreun van die see.
Die perseel is direk langs die munisipale trappies wat na die hoofstrand van Uvongo lei. Onderdak parkering binne in die perseel  agter die veiligheidshek en 'n veilige staanplek vir die Venterwaentjie.

Binne loopafstand:- Uvongo Spar, Poskantoor, 'n vis deli, seekosrestaurante, strandwinkeltjies, drankwinkel, ens. 

Clean, modern & spacious self-catering accommodation. Sleeps 4 Adults & 3 Children.
Idyllically situated above Uvongo Beach. Genoeg is an ideal retreat for the stressed city dweller. The apartment has a fully equipped kitchen with a dishwasher.

 A TV in in the lounge as well as the bedrooms.
DSTV facilities (bring own smartcard).
Ceiling fans in the living room and the main bedroom.

Achieve complete relaxation and braai on your own private balcony, with the restful sound of the sea. The premises have direct access towards the public steps leading to the main beach of Uvongo

Undercover parking on the premises and safe parking for a trailer.
Within walking distance a fish deli, curio shops, Spar, etc.

 







Hosted by SCWEB
© 2011